Ons bied:

Onthaalsaal, met kaggels, wat 200 plus gaste kan akkommodeer.
‘n Kleiner onthaalsaal, met kaggel, wat 70
kan akkommodeer.
‘n Gelisensieërde kroeg.
Die reël en koördinering van die funksie.
‘n Kloostertuin met ‘n spuitfontein, waar die gaste verwelkomingsdrankies kan geniet.



 
Design and Hosting by Polar Design Solution