Ons bied:

Die koördinering en beplanning van die troue of funksie.
Spyseniering wat van ‘n uitsonderlike hoë standaard is.
Die verskaffing van tuisgemaakte vingerhappies na die diens in die kloostertuin (teen addisionele koste)
‘n Volledig gelisensiëerde kroeg met kroegmanne
Doen van alle blomme en ruikers.
Dek van tafels (waarby tafeldoeke en lapservette, alle
eetgerei, breekware en glase ingesluit is), asook die afdek en opruiming van die lokaal.
Alle tafels en stoele is ingesluit by die verhuring van die
fasiliteite.
‘n Motorwag word verskaf.


Ons verhuur die volgende:

Silwer kandelare, silwer blombakke, silwer onderborde, stoeloortreksels en overlays.
‘n Bepaalde DJ (nie by die venueprys ingesluit
is nie).
‘n Aantrekfasiliteit vir die bruid of bruidegom.

Oornag Verblyf:

Kaart van Potchefstroom
Akkommodasie Potchefstroom

Aanwysings na Anderland:

Kaart na Anderland
Aanwysings na Anderland

 
Design and Hosting by Polar Design Solution